• FAK-Mediaverklaring 13 Mei 2024 Daar word gesê mens moenie jou talente onder ’n maatemmer versteek nie. As daar nou een mens is wat bewys het dat dié eeueoue waarheid water dra, is dit die 24-jarige Pretoriase skrywer en sommer nou ook filantroop Anneke Langner! Die veelsydige jong vrou se woorde verf nie net egalig oor [...]

  • Mediaverklaring 10 Mei 2024 Dit is nie aldag wat 'n tuisskoolleerder die geleentheid kry op om 'n opvoedkundige skooluitstappie te gaan nie. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het leiding geneem om 'n groep van 19 tuisonderrigleerders, saam met hul ouers, op 'n staptoer te neem om Kaapstad en sy stories te hoor. Volgens [...]

  • Mediaverklaring 3 Mei 2024 Die bekende sanger Stefan Jansen het vandag op ’n baie unieke manier hulde gebring aan die skrywer van een van die mees bekende liedjies in Suid-Afrika se geskiedenis. Vandag, 3 Mei 2024, is dit presies 94 jaar sedert die skrywer van een van Afrikaans se bekendste liefdesliedjies gesterf het. Jansen [...]

  • Mediaverklaring 30 April 2024 Die FAK spog met een van die jongste skrywers wat NB-Uitgewers nog opgelewer het. 24 jaar jonk en reeds haar eerste boek. Anneke Langner, die veelsydige mediabeampte van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), se boek, Platsak maak ’n plan, is gisteraand tydens ’n intieme geleentheid bekendgestel. Sy het reeds [...]

  • Mediaverklaring 29 April 2024 Het jy al ooit gewonder wat is die verskil tussen boeredanse en volkspele? Is hierdie tradisionele danse nog relevant vandag? Is dit net ouer mense wat nog in dié dansvorms belangstel? Op Internasionale Dansdag ondersoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) ons tradisionele danse: volkspele en boeredanse. Ons gesels met [...]

  • Mediaverklaring 27 April 2024 Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en te bewaar in ’n veilige omgewing. Op 27 April 2024 vier die Kultuurtuiste Internasionale Beeldhoudag. “Vandag, op Internasionale Beeldhoudag, wil ons [...]