Op 31 Mei het die gemeenskap van Orania by die historiese Doornbult-konsentrasiekampterrein byeengekom om Bittereinderdag te herdenk. Hierdie dag, wat ’n openbare vakansiedag in Orania is, gedenk die einde van die Tweede Vryheidsoorlog en die ondertekening van die Vrede van Vereeniging op 31 Mei 1902. Die herdenking is afgeskop met Skriflesing en gebed deur ds. [...]
In die jaar waarin Afrikaans sy 100ste bestaansjaar as amptelike taal vier, word die kollig nou op jóú geplaas – ja, op jou stem, jou woorde, en jou musiek. Die FAK het vir die eerste keer ooit ‘n Afrikaanse liedjieskryfkompetisie van stapel gestuur, en dit gaan groot wees. Dié is jou kans om nie net [...]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Skryf’it-liedjieskryfkompetisie is nou in die volgende opwindende fase. Tot 20 Junie vind fase 2 van die kompetisie plaas, waartydens die beoordelaarspaneel en kundige ghoeroes saamkom om die ingeskrewe liedjies te bespreek en te evalueer. Hierdie intense proses stel die beoordelaars in staat om saam te besin, gedagtes uit [...]
In 1870 vertrek vier Marais-broers, Frederik, Abraham, Christian en Jannie, vanaf hulle geboorteplaas Coetzenburg, toe nog op die buitewyke van Stellenbosch, na die Gong Gong-diamantdelwery tussen die Vaal- en Hartsrivier in die Noord-Kaap. Soos baie ander delwers is hulle hoopvol om diamante te vind. Vanaf Gong Gong gaan hulle in 1871 na Kimberley met die [...]
MERKERS het gisteraand, 4 Junie, by Die Centurion Teater die gehoor diep geraak met ’n unieke kombinasie van musiek en woorde. Ná ’n uitverkoopte openingsaand by die FAK-VTM-Kunsgalery, het die geselskap die verhoog betree vir ’n tweede keer – en dié keer kon nog meer mense die emosionele reis saam beleef. Sallas de Jager, regisseur [...]
Die FAK/VTM Kunsgalery het vanaf 14 tot 16 Junie 2025 opnuut bewys waarom dit een van die belangrikste ruimtes vir Afrikaanse visuele kuns in Suid-Afrika is. Die naweeklange kunsgeleentheid, UITSTAL, het plaasgevind in die kunsgalery by die ikoniese Voortrekkermonument en het besoekers die geleentheid gebied om werk van van die top Suid-Afrikaanse kunstenaars te beleef. [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
