• Mediaverklaring 15 April 2023 Gemeenskap spring in om Heldeakker op te knap Die FAK se Moot-Kultuurnetwerk het op 15 April 2023, skouer aan die wiel gesit, hande gevat met lede van die gemeenskap en ingespring om die Heldeakker in Pretoria in stand te hou, na die maandelange verwaarlosing van die plaaslike regering. Lede van [...]

  • Mediaverklaring 24 Maart 2023 Stefan Jansen bekoor in die Liedjietuin Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse Liedjietuin is al vir jare dié bestemming vir Afrikaanse sangers en dit is vandeesweek net weer bewys met die vrystelling van Stefan Jansen se nuutste album. Stefan Jansen, kunstenaar en liedjieskrywer, het onlangs groot opspraak gemaak [...]

  • Mediaverklaring 1 Maart 2023 Die FAK vier ’n dekade van Internasionale Afrikaans-Ekspo inskrywings Trek jou kreatiewe baadjie aan, want die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Internasionale Afrikaans-Ekspo se tema is uiteindelik bekend! Vir nege jaar toets dié tema nou al die kreatiwiteit van ons Afrikaanse jeug en ons is verál opgewonde oor vanjaar [...]

  • Mediaverklaring 17 Maart 2023 Oom Jan wat versies maak Op 11 Maart 2023, 180 jaar na CP Hoogenhout se geboorte in Amsterdam in 1843 het Kaapland Voortrekkers se gebiedsbestuur, wat ook lede van die FAK-kultuurnetwerke insluit, sy graf besoek op Optenhorst om hierdie taalpionier te huldig en blomme op sy graf te lê. Casper [...]

  • Mediaverklaring 3 Maart 2023 Dirkie Uys leer en inspireer Op die vooraand van die 200-jaar herdenking van Dirkie Uys se geboortedag (3 Maart 1823) besoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Hoërskool en Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg. Dié skole is na Dirkie Uys hernoem in 1938 met die Simboliese Ossewatrek en Groot Trek [...]

  • Mediaverklaring 28 Maart 2023 Gerard Moerdijk word onthou met toer deur die Jakarandastad Gerard Moerdijk (Moerdyk) is op 28 Maart 2023, 65 jaar gelede oorlede. Die FAK bring hulde aan Moerdijk, een van Suid-Afrika se bekendste argitekte. Moerdijk het sy stempel behoorlik in Pretoria afgedruk met talle geboue wat aan sy kreatiwiteit toegeskryf kan [...]