Die Duitse komponis Robert Schumann het eens gesê: “Musikante se plig is om lig in die duister van mense se harte in te stuur,” en min mense het dié plig so getrou nagekom soos oom Chris Lamprecht. Daarom het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) besluit om hom vanjaar te vereer.In 2016 het die FAK [...]
“Die FAK is reeds vir die afgelope 96 jaar die beskermer van die Afrikaanse kunste en dit is baie spesiaal om ’n nuwe geslag beskermers te ontmoet wat aktief die fakkel van die Afrikaanse kuns, kultuur en erfenis die toekoms in dra.” Só vertel Sallas de Jager, nasionale hoof van kuns en musiek van die [...]
Die Onvoltooide Gesprek, ’n versameling van prof. Danie Goosen se uitgebreide bydraes oor dekades heen, is Saterdag 8 Maart amptelik bekendgestel tydens die gesamentlike direksieberaad van die Voortrekkermonument (VTM), die Erfenisstigting (ES) en die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK). Dié boekbekendstelling was nie net ’n geleentheid ter viering van die organisasies se toekomsgerigte planne nie, [...]
In ’n reuse- tegnologiese sprong die toekoms in om die Afrikaanse taal, tradisies, kultuur en erfenis vir komende geslagte te bewaar, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) op Vrydag 7 Maart ’n innoverende Erfenistoepassing (app) bekendgestel. Dié baanbrekerapp plaas erfenis in jou handpalm en stel individue in staat om nie net ambassadeurs en beskermhere [...]
Kulturele leierskap, sakevernuf en erfeniseienaarskap is drie woorde wat ’n mens met groot vrymoedigheid by die enorme erflating van Nicolaas Cornelius (Nico) Tromp kan voeg. Tromp is Vrydag 7 Maart tydens ’n gesamentlike direksieberaad van die Voortrekkermonument (VTM) en die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) met ’n baie gepaste huldeblyk vereer: ’n borsbeeld in die [...]
Gaste luister aandagtig na dr. Marius Ackermann se Moerdijk-gedenklesing met die tema: “Jan Smuts, die Afrikaner – 75 jaar later” (Foto: Niël Langner) Heelwat Afrikaners het ’n sterk agterdog jeens genl. Jan Smuts (1870-1950) oor sy uitgesproke pro-Britse beleid kort ná die afloop van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902). Hy was egter ’n geniale leier [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00