Wat vier jaar gelede as ’n inisiatief deur SingFonix en die FAK begin het, het die afgelope naweek opnuut bewys dat dit ’n gevestigde hoogtepunt op Gauteng se koorkalender geword het. Die vierde Monumentale Koorfees is van 21 tot 23 Augustus by die Voortrekkermonument aangebied, waar 21 kore van reg oor Gauteng die geleentheid [...]
Die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging (VKV) het op 13 Augustus sy 100-jarige bestaan met ’n glansryke gala-aand in die Odeion-saal van die Universiteit van die Vrystaat gevier. Die aand was ’n viering van ’n eeu van mense, musiek, voordrag, dans, drama en stories wat oor geslagte heen ’n belangrike rol in die ontwikkeling van jong talent in [...]
Die FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie is besig om sy hoogtepunt te nader met die top- tien-finaliste wat onlangs aangewys is en een van hulle woon in Bloemfontein!Nelmari Albertse Oosthuysen se liedjie, Want jy is is ‘n KI musikale verwerking en haar Ghoeroe is Danie Reënwolf.Dit was ’n verbete stryd oor die afgelope vyf stemrondes toe die publiek vir [...]
Die FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie is besig om sy hoogtepunt te nader met die top- tien-finaliste wat onlangs aangewys is en twee van hulle woon in Mpumalanga.1. Rudolph Viljoen se liedjie, Passie Vuur is ‘n KI musikale verwerking en hy woon in Standerton. Sy Ghoeroe is William Wolf.2. Coenie Naudé se liedjie, Geraas is ‘n oorspronklike musikale verwerking [...]
Die FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie is besig om sy hoogtepunt te nader met die top- tien-finaliste wat onlangs aangewys is en twee van hulle woon in Gauteng en een in Hartbeespoort. 1. Melody Kotze se liedjie, Sweefstap is ‘n KI Musikale verwerking en sy woon in Hartbeespoort. Haar Ghoeroe is Andriëtte Norman. 2. Ruan Jordaan se liedjie, [...]
Die FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie is besig om sy hoogtepunt te nader met die top- tien-finaliste wat onlangs aangewys is en vier van hulle woon in die Wes-Kaap! 1. Milah en haar ma Aniel Redelinghuys se liedjie, Bittermooi Boland is ‘n oorspronklike verwerking en hulle woon in Wellington. Hulle Ghoeroe is Andriëtte Norman 2. Lienke Viljoen se [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
