Dis ’n nuwe jaar, ’n nuwe dekade en Monique Steyn volg vanjaar ’n nuwe benadering met die bekendstelling van haar nuwe liedjies, maar diep ook ou talente op.

Die nuwe jaar het nog skaars begin en sy het reeds met die Bok Radio Bootvaart na Walvisbaai, Namibië vertrek waar sy saam met onder meer Jan Blohm, Steve Hofmeyr, Snotknop, Liezel Pieters en Ray Dylan opgetree het.

Sy gaan skaars terugwees van die bootreis en dan is dit amper tyd om te begin repeteer vir die SA’s Spectacular Diva Show, waar sy een van vyf “sangdivas” gaan wees wat die land vol gaan toer met dié spoggeleentheid.  Corlea, Demi Lee Moore, Liezel Pieters en Nádine is die ander divas.

As jy verder wil lees, klik hier: https://www.fak.org.za/flink/https://www.fak.org.za/flink/