AUSTRALIË

BRISBANE

Brisbane Afrikaanse Kerk Geloftediens

15 London Street, Eight Mile Plains, Brisbane, Queensland

18/12: 08:30 Geloftediens – ds. Gawie Cloete / Saamkuier – verversings word voorsien

Kontak: Ds Gawie Cloete +61 42 048 1965/ ds@bak.org.au

WALLSEND

Hunter Geloftefees

Bedien Nieu-Suid Wallis, Newcastle, Lake Macquarie, Central Coast, Hunter Valley

Plek: Grace Presbyterian Church, Wallsend, 144 Nelson Street

16/12: 10:00 Verwelkoming / Veroortmoedigingsdiens – ds. Corrie Nel, Roseville Presbyterian Gemeente / Bevestiging van die Gelofte / Feesrede – Flip Buys (via videoskakel) / Afsluiting

Kontak: Erns Hattingh (+61) 0431 373 859 / erns.hattingh@gmail.com

MELBOURNE

Melbourne Geloftefees

Wonga Park Christian Reformed Church, Yarraweg 251, Wonga Park, VIC 3115

16/12: 10:00 Verwelkoming / Veroortmoedigingsdiens – ds. Leon Geel, Nederduits Hervormde Kerk, Midstream

Gemeente, Centurion / Bevestiging van die Gelofte / Feesrede – Flip Buys / Afsluiting / Middagete / Terrein is groot genoeg vir saamkuier en speelplek vir die kinders

Kontak: Danie Uys (+61) 407 197393 / duys1954@gmail.com

PERTH

Perth Geloftediens

Providence Christian College

16/12: 18:30 Verwelkoming / Voorafsang / Geloftediens – Anno Drent / Volksliedere / Lees van Gelofte / Geskiedkundige agtergrond – Jan van Niekerk / Boereverversings en Africanauitstalling

Kontak: Anno Drent +61 42 077 2850 / drenta@dalecs.wa.edu.au

NAMIBIË

STAMPRIET

Stampriet Geloftediens

NG Stampriet kerk

16/12: 09:00 Geloftediens – ds Marthinus Snyman

Kontak: Ds. Marthimus Snyman +26481 303 3645 / w.m.snyman@gmail.com

WINDHOEK

Windhoek Geloftediens

Nederduits Hervormde Kerk van Afrika (NHKA)

16/12: 18:30 Geloftediens – ds. Willem Theron / Ligte ete met samesyn

Kontak: Susan Brits (264) 85 225 6509 / susanbrits31@gmail.com

NIEU-SEELAND

CHRISTCHURCH

ACK Christchurch Geloftediens 30 Tresillian Drive, Rolleston, Christchurch

Bedien Christchurch-gebied

16/12: 11:00 Kort geskiedenisoorsig / 19:00 Geloftediens – ds. Salmon van Huyssteen / Gesellige bring en braai, tradisionele verversings soos melktert, koeksisters, anysbeskuit, biltong en drinkgoed

Kontak: Daan Roux +64 21 128 5128 / danroux458@yahoo.co.nz

TAURANGA

Tauranga Geloftediens

134 Sixteenth Avenue, Tauranga

16/12: 19:00 Geloftediens – ds. Riaan Rossouw

Kontak: Wilma Pretorius 027 510 2569 / wilmapkiwi@gmail.com

VSA

FLORIDA

Bedien Florida en South Carolina, maar ook wyer Gelofteherdenking

In die suidooste van die VSA per Zoom-verbinding deur Jan en Altea Muller en gesin en Ferdi Fourie en gesin. Is reeds 13 persone en groeiende.

16/12: Gelofteherdenking – André Erasmus / Feesrede – Ferdinand Fourie en Jan Muller

Kontak: Altea Muller +1(404) 509 6955 / alteamuller@gmail.com

Afrikaners elders in die VSA kan ook via Zoom hierby inskakel – vra Altea vir skakel

IRVINE

Irvine Kalifornië Gelofteherdenking

55 Declaraton Place, Irvine, California

16/12: Per Zoom / 10:00 Pacific Standard Time oftewel 20:00 Suid-Afrikaanse tyd: Ons nooi alle Afrikaners in die VSA en in Suidelike Afrika om in te skakel by die Gelofteherdenking van Edward Pauw en gesin en vriende

Kontak: Edward Pauw 949 943 7826 / 1661@getrouearnoldus.com