BEAUFORT-WES

Beaufort-Wes Geloftediens

NG Kerk Gamka-Oos

16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Albertus van Zyl

Kontak: Evelyn Rust 023 414 2867 / gamkaoos@telkomsa.net

 

BELLVILLE

Durbanville Geloftefees

Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg, h.v. Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville

16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Geloftediens – ds. Gerhard Kruger / Ligte verversings

Kontak: Derik Strauss 084 408 6434 / straussauto@telkomsa.net

 

CLANWILLIAM

Seekoevlei Geloftefees

Seekoevlei Geloftefeesterrein, 15 km vanaf Clanwilliam op Graafwaterpad

Sedert 1938 – bedien Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater, Leipoldtville, Elandsbaai, Redelinghuys en omstreke

16/12: 09:15 Gesellige samesyn / Koffie, tee & koeldrank / 09:30 Verwelkoming / 09:40 Samesang / 09:45 Feesrede – Lesse uit Slag van Bloedrivier en die Gelofte: Hoede af vir die verlede, moue op vir die toekoms / 10:30 AJV / 10:45 Verversings / 11:20 Samesang / 11:30 Gelofdtediens – ds. Gideon Basson / 12:15 Aflê van Gelofte en sing Die Vlaglied / 12:30 Ligte middagete word voorsien

Kontak: Hendrik le Roux 067 777 7772 / hendrikneethlingleroux@gmail.com

 

GEORGE

George Geloftefees

Gereformeerde Kerk, Tweedestraat 27, George-Oos

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Johannes de Bruyn

Kontak: Ds. Johannes de Bruyn 084 554 9973 / johannes.j.debruyn@gmail.com

 

GLENTANA

Glentana-Outeniqua Geloftediens

Kobus Hattingh-saal (NG Kerk), Glentana

16/12: 09:30 Geloftediens

Kontak: Merinda Duvenage 083 452 6526 / ngouteniqua@gmail.com

 

HARTENBOS

Hartenbos Geloftediens

NG Kerk Hartenbos

16/12: 08:00 Geloftediens

Kontak: Ds. Willem Smit 078 788 3929 / willem@ngkhartenbos.co.za

 

HERMANUS

Overberg Geloftefees

Ertjiesvleisaal en -terrein, Hemel-en-Aardepad, tussen Hermanus en Caledon

16/12: 10:00 Geloftediens en Feesrede – Soon Zevenster / Sang / Vertelling Boeregeskiedenis / Die Stem / Bring en braai / Boeresport

Kontak: Anschen du Plessis 079 564 0557 / anschendup@gmail.com

 

KAAPSTAD

Strand Geloftefees

Gereformeerde Kerk, Altenaweg 7, Kaapstad

Gesamentlike Geloftefees van Gereformeerde Kerk Strand, Hervormde Kerk Strand, AP Kerk en EG Kerk – vanjaar vir 14de jaar (roteer jaarliks)

16/12: 08:45 vir 09:00 Samesang / Verwelkoming en bedankings – Willem Reyneke / Openingslied / Kort geskiedkundige oorsig en lees van Gelofte / Geloftediens – ds. Dinant Zwemstra (ook virtuele uitsending) / Slotlied / Kollekte / Tee, koffie en verversings en saamkuier

Alle besoekende Transvalers, Vrystaters en volksgenote van elders welkom!

Kontak: Willem Reyneke 083 375 7701 / wimreyprokureurs1@gmail.com

 

MALMESBURY

Kaapland Geloftefees

Plaas Môreson

15/12: 18:00 Kort Kultuuraand / 21:00 Aandoordenking (Oornag-kampfasiliteite beskikbaar indien vooraf bespreek)

16/12: 08:30 Verwelkoming / 09:00 Feesrede – Marius Strauss / Pouse / 10:15 Voorsang / 10:30 Geloftediens – ds. Jan Fourie / Saamkuier om braaivleisvure – bring eie kos

Kontak: Callie Liebenberg 083 414 2584 / callie@breede.co.za

 

MOSSELBAAI

Mosselbaai Geloftefees

Mosselbaai Stadsaal

16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Danie van Dyk / 10:00 Feesrede – Willie Spies / Lees van Gelofte / Die Stem

Kontak: Piet Joubert 082 562 7508 / psjoubert@telkomsa.net

 

OUDTSHOORN

Oudtshoorn Geloftefees

AP Kerk, h.v. Noord- en Van Riebeeckstraat, Oudtshoorn

16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Wimpie van Vuuren / Feesrede – George Potgieter

Kontak: Barbara Wassermann 082 757 3862 / lilianw67@gmail.com

 

PAARL

Paarl Geloftefees

Wemmershoek Voortrekkerterrein, Paarl, op pad na Franschhoek

15/12: Kamp opslaan, huisies te huur / Kuier / 19:00 Videovertoning Gelofte-blyspel in saal

16/12: 10:00 Geloftediens – ds. Chris le Roux / Feesrede / Voortrekker-aktiwiteite / Gesellige verkeer, bring & braai / 18:00 Adam Tas-optrede, gekoppel aan die Gelofte

17/12: Kamp opruim en vertrek huiswaarts

Kontak: Bernard Pieters 067 417 1256 / bernardpieters101@gmail.com

PLETTENBERGBAAI

Plettenbergbaai Geloftediens

NG Kerk Plettnbergbaai, Wittedrift

16/12: 09:00 Geloftediens / Lees van Gelofte by Geloftemonument

Kontak: Ds. Chris du Preez 082 551 1685 / chris2dupreez@icloud.com

 

VANRHYNSDORP

Vanrhynsdorp Geloftediens

APK Olifantsrivier kerk, Matzikamastraat 3, Vanrhynsdorp

16/12: 10:00 Geloftediens / 10:30 Lees van Gelofte / Feesrede – dr. S van der Merwe / 12:00 Braai en saamkuier

Kontak: Hennie Stieger 082 354 3868 / lombardsguesthouse@gmail.com

 

WEMMERSHOEK

Wemmershoek Geloftefees

In die vallei tussen Paarl en Franschhoek word vanjaar vir die eerste keer ’n Geloftefees aangebied op die Wemmershoek Voortrekkerkampterrein.

15/12: 14:00 Arriveer / 19:00 Die Gelofte-musiekblyspel op die groot skerm en kuiervuur tot laat

16/12: 10:00 Kerkdiens – Ds. dr. C. le Roux / 11:00 Feesrede – Pieter Burger / 13:00 Kultuuraktiwiteite, boeresport, vertonings en vele meer / 19:00 Opelugkonsert met Adam Tas / 21:00 Kuiervuur

17/12: 10:00 Vertrek

Koste: Oorslaap (Vrydag en/of Saterdag) R250 per persoon. Diens is gratis.

Kontak: Elizma Smith 082 629 6415