• Hoendervleis, trane wat vlak lê, skouers wat op die maat van musiek wieg en luide applous. Dít was die emosiebelaaide skouspel wat hom op Saterdag 10 Mei in die Voortrekkermonument se Heldesaal afgespeel het tydens die jaarlikse Monumentale Koorfees. Dit is die derde jaar wat die Monumentale Koorfees in samewerking met die Federasie van Afrikaanse [...]

  • Dertien leerlinge van Hoërskool Duineveld in Upington het op 9 Mei by die Voortrekkermonument gekuier en hul kritiese denke op die proef gestel met ’n insiggewende debatwerksessie, aangebied in samewerking met Con Spirito en die FAK. Lieandri Ackermann, projekbeampte by die FAK, sê dit is spesiaal om hierdie werksessie saam met Con Spirito te kon [...]

  • Die FAK in samewerking met Entertainment & Event Factory en Vonk Musiek het as deel van die 100ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike landstaal ’n opwindende liedjieskryfkompetisie genaamd Skryf’it bekendgestel. Skryf’it is die eerste liedjieskryfkompetisie van sy soort in Suid-Afrika wat die liedjieskrywers van die toekoms ’n platform gee om hul pennevrug, saam met van [...]

  • “Vryheid en onafhanklikheid” – dít is die boodskap van die Swahili-woord “uhuru”, wat vandag nog as ’n “opdrag” deur Afrika-murg en -been bruis. Dit is presies hierdie vryheidsideaal wat dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), se jongste boek, Uhuru – Die Afrika-rewolusie tussen 1945 en 1960, geïnspireer het: die [...]

  • “Dit is kunstenaars se verantwoordelikheid om kultuur te laat voortleef!” Só vertel die kunstenaar Kobus Möller toe hy ’n groep kunstenaars én aspirantkunstenaars by die Voortrekkermonument in Pretoria verwelkom het. Hulle het sy meesterklas oor die skep van tekstuur en die maak van jou eie kunsdoek op Saterdag 3 Mei bygewoon. Möller se indrukwekkende natuurskilderye [...]

  • “Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie,” sing ons al jare lank saam in Afrikaans … As jong Afrikaanssprekendes het baie van ons, sonder dat ons dit noodwendig besef het, elke dag ’n liedjie uit die FAK-Sangbundel geneurie. Vanjaar trek dié liedjies van ons kinderdae ’n splinternuwe baadjie aan saam met AfriForum TV en [...]

  • In ’n gehoor van meer as 50 mense sit ’n klein laerskoolseun en dirigeer geesdriftig saam met Jaco van Staden, dirigent van die FAK se jeugsimfonieorkes (JSO) asof hy sélf die baton in die hand het. Musiek straal uit sy glimlag soos hy hom vergaap aan die klanke van die jong FAK-musikante ... Dít is [...]

  • Deur Charles RademeyerVryheid word dikwels beskryf as die gevoel dat ’n mens nie deur reëls of mense beheer word nie, en wanneer Suid-Afrikaners Vryheidsdag jaarliks op 27 April herdenk, sentreer die openbare diskoers dikwels rondom die oorgang na ’n demokratiese bestel in 1994.Die begrip “vryheid” is egter veel ouer, ryker en meer kompleks as ’n [...]

  • “Hoe herontdek jy jou erfenis? Jy beleef dit!” Só vertel Ziegfried van Huyssteen, bedryfshoof van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), na dié organisasie oor die afgelope skoolvakansie verskeie erfenisavonture in die Noord- en Wes-Kaap aangebied het. “Die FAK het vanjaar besluit om meer mense die geleentheid te gee om hul erfenis te ontdek en [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het in Maart onhul dat bykans R63 miljoen se belastinggeld skynbaar verkwis is wat aangewend moes word om die bekende Pretoria-stadsaal op te knap. Dié stadsaal, wat in 1935 gebou is, is vandag ’n skadu van sy eertydse statige voorkoms. ’n Stadraadsvergadering om “misverstande” oor die besteding van R62 [...]