Die Kaapse wynlandgoed Vergelegen vier op 1 Februarie sy 325ste bestaansjaar. Gevestig in 1700 was hierdie landgoed destyds die eiendom van die toenmalige Kaapse goewerneur Willem Adriaan van der Stel wat sy vader as goewerneur van die Kaapkolonie in 1699 opgevolg het. โn Groep van 21 Kaapse FAK-vriende het hierdie besondere historiese landgoed op Saterdag [...]
Die FAK se Vrystaatse kultuurnetwerk het diรฉ provinsie se toppresteerder in die 2024 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen onlangs vereer. Dit kom nadat Susan Bender van die Bethlehem Voortrekker Hoรซrskool (BVHS) in die Oos-Vrystaat die hoogste gemiddeld in die Vrystaat behaal het met โn ongelooflike 96%. Susan se prestasie is egter nie by die onlangse prestigegeleentheid van [...]
Deur: Marianne Pouwels In die hartjie van Pretoria, voor die ingang van die ikoniese Voortrekkermonument, staan โn standbeeld van โn vrou en haar kinders. Hierdie pragtige simbool herinner ons aan die krag van vroue en die spesiale band tussen โn ma en haar kind. Dit onderstreep stilweg โn dieper waarheid โ vroue speel โn deurslaggewende [...]
Die Voortrekkermonument en die FAK is diep geraak deur โn ongelooflike daad van vrygewigheid wat werklik die gees van die feestyd vasvang! As deel van die Gelofteweek-feesvieringe bied die VTM โn somerpret-vakansieprogram aan vir kinders van 5-13 jaar oud. Buffelsfontein Brandewyn het besluit dat hulle ook deel wil wees van hierdie storie en het dit [...]
๐๐๐ญ ๐ก๐๐ญ ๐๐ข๐ ๐ ๐๐ ๐๐ข๐ ๐ฃ๐๐๐ซ ๐๐ฒ ๐๐ข๐ ๐๐๐ฅ๐๐๐๐ค๐ค๐๐ซ ๐ ๐๐๐จ๐๐ง? In die afgelope jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) verskeie inisiatiewe aangepak om die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria, โn belangrike kulturele en historiese terrein, te bewaar en te herstel. Die jaar het begin met samewerking tussen die FAK, verskeie instellings en kultuur organisasies om [...]
Die pragtige klanke van klassieke opera het Sondag, 8 Desember 2024, tydens die tweede jaarlikse FAK Opera Gala, die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument gevul. Jaco van Staden, dirigent van die Pretoria Simfonieorkes, sรช: โDit was โn geweldige voorreg om deel te kon wees van die Opera Gala. Die Opera Gala is spesifiek daarop gerig om [...]
Taylor Ferreira, een van die algehele wenners van die Graad 3 tot 5 kategorie, by vanjaar se FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, het gehore bekoor met haar kreatiewe inskrywing in die Voordrag-kategorie, waarin sy 100% behaal het. Om aan hierdie geleentheid te kon deelneem, het haar liefde vir skryf versterk en haar passie vir Afrikaans aangevuur. Toe [...]
Op 2 November 2024 is die 200ste bestaansjaar van die Kaapse Sinode herdenk. Sedert die eerste Sinodesitting op 2 November 1824 het talle instellings, organisasies en inisiatiewe, vanweรซ aanvoerwerk en dryfkrag vanuit die geledere van predikante en teoloรซ, hul beslag gekry. Die FAK se Kaapse kantoor se personeel en FAK-vriende het Saterdag die lewe en [...]
Die afgelope naweek het โn groep geskiedenisliefhebbers saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) โn opwindende toer deur Krugersdorp meegemaak en nuwe lewe geblaas in die ryk geskiedenis van diรฉ dorp. Die Krugersdorp-Geskiedenistoer wat vanjaar weer deur die FAK se plaaslike kultuurnetwerk aangebied is, het die inwoners van die dorp sowel as besoekers van [...]
Die jaar staan einde se kant toe, maar dit lyk nie asof die Afrikaanse kunstenaars enigsins stilgesit het die afgelope tyd nie, aangesien โn spul nuwe Afrikaanse snitte onlangs vrygestel is. Hier is tien van die jongste Afrikaanse vrystellings, onder meer โn keurspel van bekende Voortrekkerliedjies, twee nuwe snitte deur kunstenaars wat deesdae meer gereeld [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00
