’n Splinternuwe ewebeeld van die Krugerbeeld op Kerkplein trek na Orania en stop op sy pad daarheen by verskeie dorpe. Hierdie is ’n baie groot geleentheid – ook aangesien dit die 200ste verjaarsdag van President Paul Kruger is. Almal word genooi om deel te wees van hierdie groot geleentheid – jy kan ’n geleentheid op Kruger se pad bywoon of jy kan deel wees en jou naam op die nuwe plein op Orania verewig deur ’n simboliese steen te koop (https://www.orania.co.za/paul-kruger).

’n Toneelgeselskap van Orania-kunsteraad (OKeR) trek al die pad saam met die toneelstuk “Kruger breek die pad oop” deur NP van Wyk Louw. Hierdie toneelstuk word byna elke dag opgevoer vir die duur van die trek.

Laai gerus die program hier in pdf af: PROGRAM_Kruger trek na Orania

Program: Kruger trek na Orania

WOENSDAG 24 SEPTEMBER

VTM Pretoria (https://maps.app.goo.gl/D2awhgBeZBUg4kfd6)

12:00 | Toneel – Kruger breek die pad oop

14:00 | Kruger trek na Orania: Boodskap deur Danie Langner

14:30 | Beeld vertrek by VTM Pretoria

Besoek die Beeld op Kerkplein

 

DONDERDAG, 25 SEPTEMBER

Rustenburg

Oggend: Kedar Lodge (Boekenhoutsfontein) (https://maps.app.goo.gl/JWe3EZ27hVaciVyB9?g_st=aw)

09:00 | Boekenhoutsfontein (Kedar Lodge)

09:30 | Opening

09:40 | Begeleide toer (Kruger – Boekenhoutsfontein)

Middag: NG Moedergemeente (https://maps.app.goo.gl/udfS1nuFPwCVSjWb9?g_st=aw)

16:00 | NG Moedergemeente

16:30 | Opening

16:40 | Toespraak: Kruger in konteks

16:50 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

17:00 | Kranslegging

17:10 | Beweeg na saal

17:30 | Toneel – Kruger breek die pad oop

18:30 | Koffie en tee

TOTAAL: 170 km

 

VRYDAG, 26 SEPTEMBER

Potchefstroom

Hervormde kerk (https://maps.app.goo.gl/YRSQpfjhQe7Wsrid7

Walter Sisululaan 217 – ingang van die kerk is in Wolmaransstraat oorkant die Elgro Hotel)

11:00 | President Pretorius-museum

Besoek museum

12:30 | Laerskool Mooirivier kom uit

14:00 | Beweeg na Hervormde Kerk

17:30 | Opening

17:40 | Toespraak: Kruger in konteks

17:50 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

18:00 | Toneel: Kruger breek die pad oop

19:00 | Bring en braai

TOTAAL: 145 km

 

SATERDAG 27 SEPTEMBER

Krugersdorp

(oggend)

Paardekraal Geloftefeesterrein (https://maps.app.goo.gl/PC89w4GPhD3pGoaaA)

Krugersdorp se Krugerbeeld (https://maps.app.goo.gl/DNWSbwhbrtpAuz8r5 )

08:30 | Krugerbeeld oorkant die Paardekraal-Geloftefeesterrein

09:00 | Opening

09:10 | Toespraak: Kruger in konteks

09:20 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

09:30 | Kranslegging

TOTAAL: 110 km

 

Heidelberg

(middag)

Laerskool AG Visser (AG Visserstraat 1, Rensburg)

15:00 | Laerskool AG Vissser

15:00 | Opening

15:10 | Toespraak: Kruger in konteks

15:20 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

15:30 | Toneel: Kruger breek die pad oop

17:00 | Vertrek na Udolpho

TOTAAL: 90 km

 

SONDAG 28 SEPTEMBER

Udolpho

Rusdag

TOTAAL: 112 km

 

MAANDAG,29 SEPTEMBER

Vereeniging

(oggend)

Vredesonderhandelingsterrein (https://maps.app.goo.gl/6PUhDxZgh5R1ehj59)

10:00 | Opening

10:10 | Toespraak: Kruger in konteks

10:20 | Vaaldriehoek-Kultuurnetwerk se Lewende geskiedenis-optrede

11:00 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

11:10 | Tee en koffie

11:30 | Vertrek na Vryheidsmonument/Vredesmonument vir vinnige toer.

TOTAAL: 60 km

 

Udolpho (Parys)

(middag)

Udolpho (https://maps.app.goo.gl/GJAjUoVJvXbCAU619)

18:00 | Opening

18:10 | Deo Gloria Koor

18:30 | Toespraak: Kruger in konteks

18: 40| Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

18:45 | Toneel: Kruger breek die pad oop

20:00 | Koffie en tee

TOTAAL: 60 km

 

DINSDAG 30 SEPTEMBER

Vegkop (Heilbron)

Vegkop (https://maps.app.goo.gl/7oiqfpzXGQyyMazV9)

09:00 | Vertrek na Vegkop

12:00 | Arriveer en verken

18:00 | Opening

18:10 | Toespraak: Kruger in konteks

18:20 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

18:30 | Kranslegging

18:40 | Toneel: Kruger breek die pad oop

19:40 | Koffie en tee

TOTAAL: 220 km

 

WOENSDAG 1 OKTOBER

Bloemfontein

(oggend)

Vrouemonument (https://maps.app.goo.gl/JH3RFN3ez6GvwYZp8)

Dankbaar CVO-skoolsaal (https://maps.app.goo.gl/6BMSmJjpCU4gS4p16)

08:30 | Vrouemonument

09:00 | Opening

09:10 | Toespraak: Kruger in konteks (prof. Andries Raath)

10:00 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

10:10 | Kranslegging

12:00 | Toneel – Dankbaar skoolsaal

14:00 | Toneel vertrek na Kimberley

TOTAAL: 314 km

 

Kimberley

(middag)

NG Kerk Bakenskop (https://maps.app.goo.gl/sKtyY6PE8XFtHty79)

17:00 | NG Kerk Bakenskop Kimberley

18:00 | Opening

18:10 | Toespraak: Kruger in konteks

18:20 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

18:30 | Toneel: Kruger breek die pad oop

19:30 | Koffie en tee

TOTAAL: 164 km

 

DONDERDAG 2 OKTOBER

Orania

Krugervoetstuk in Orania (https://maps.app.goo.gl/cZeMHitTXxhCgxkKA)

07:30 | Orania ontvang die beeld

(staan erewag as die beeld ingery kom).

12:00 | Toneel: Kruger breek die pad oop

(skole se kinders kyk dit gratis)

TOTAAL: 160 km

 

VRYDAG 3 OKTOBER

Orania

Gemeenskapsaal (https://maps.app.goo.gl/WKtm4HoijMKBnT3j8)

18:30 | Opening

18:40 | Toespraak: Kruger in konteks

18:50 | Sertifikaatoorhandiging (Bedankingsoorkonde aan instansie wat leiding geneem het met die program)

19:00 | Toneel: Kruger breek die pad oop

 

VRYDAG, 10 OKTOBER – Amptelike onthulling van die Krugerbeeld (meer inligting volg binnekort).

Maak seker jy loop hierdie geleentheid nie mis nie!

Indien jy graag meer wil lees oor die Krugerbeeld wat sy tuiste op Orania vind, kan jy hierdie skakel volg: Ewebeeld van Krugermonument in Orania – FAK

Kontak Cara [072 439 2593] of [email protected] vir meer inligting.