Mediaverklaring 25 Oktober 2023 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het met groot ontsteltenis verneem dat die Ampie Bosman Kultuurhistoriese Museum in Lichtenburg in puin is nadat ’n brand gisteraand uitgebreek het. Volgens berigte het die brand omstreeks 20:00 uitgebreek, maar volgens ’n ooggetuie wat op die toneel was, moes die brand reeds tussen [...]
Mediaverklaring 22 Oktober 2023 Dit is ’n voorreg en ’n eer om te kan sien hoe ’n dorp eenhonderd jaar van sy bestaan vier. Op 23 Oktober 1923 is Brits as ’n dorp verklaar. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk het gister saam die Koersvas Voortrekkerkommando, die Vroue Landbou-unie se Brits tak [...]
Prof. Adriaan Moorrees is ’n teologiese reus en word in dié kringe vereer vir die blywende impak wat hy op dié front gemaak het. Personeel van die FAK in die Wes-Kaap het op die 85ste herdenking van die afsterwe van prof. Adriaan Moorrees sy graf in die Maitland-begraafplaas besoek en skoongemaak. Prof. Moorrees is [...]
Mediaverklaring 14 November 2023 Ons vier vandag steeds die Gelofte wat ons voorouers, vanjaar 185 jaar gelede, in 1838 gemaak het. Op 16 Desember 1949 het ’n kwartmiljoen mense die inhuldiging van die Voortrekkermonument bygewoon. Verlede jaar het 20 000 mense by die Voortrekkermonument byeengekom om trots die geloofsprong van ons voorouers te herdenk. [...]
Mediaverklaring 10 November 2023 “Kinders se belangstelling in geskiedenis moet nooit onderskat word nie, dit gaan jou altyd verbaas.” Só sê Jana van Dyk, geskiedenisprojektebeampte by die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), na afloop van vanjaar se FAK Internasionale Geskiedenisolimpiade. Dié geskiedenisolimpiade word jaarliks deur die FAK aangebied vir laer- en hoërskoolleerlinge om te leer [...]
Mediaverklaring 10 November 2023 Elke eerste Saterdag van ’n nuwe maand kom die Heldeakker-samewerkingsinisiatief bymekaar om die Heldeakker tot sy vorige glorie te herstel. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met ander organisasies, is aktief betrokke en sorg dat ons Afrikanererfenis nie verder verval nie. Oor die afgelope naweek het nasate van die [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00