• Mediaverklaring 24 Maart 2023 Theuns Jordaan se lied sing voort in die Liedjietuin “My seun… My trots... My verlange.” Hierdie is die woorde van Willie Jordaan, die bekende Theuns Jordaan se pa. Familie en vriende, waaronder W Jordaan, asook Linda Jordaan, sy suster, het op Vrydag 24 Maart 2023 by die Federasie van Afrikaanse [...]

  • Mediaverklaring 24 Maart 2023 Stefan Jansen bekoor in die Liedjietuin Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse Liedjietuin is al vir jare dié bestemming vir Afrikaanse sangers en dit is vandeesweek net weer bewys met die vrystelling van Stefan Jansen se nuutste album. Stefan Jansen, kunstenaar en liedjieskrywer, het onlangs groot opspraak gemaak [...]

  • Mediaverklaring 14 Maart 2023 FAK Jeugsimfonieorkes, ’n resep tot sukses Op Vrydag 10 Maart het 24 individue by die orkeskamer ingestap en net ’n dag en ’n half later het ’n orkes uitgestap. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Jeugsimfonieorkes het ter voorbereiding vir hul bekendstellingskonsert wat op 24 Maart 2023 in die [...]

  • Mediaverklaring   9 Maart 2023   FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo-deelnemer stel digbundel vry op 19 Amory Smith (19) skryf al stories vandat sy klein is. Nou word een van haar grootste drome waar. “Ek het die voorreg gehad om van graad agt af te kon deelneem aan die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo en ek dink dis [...]

  • Mediaverklaring 1 Maart 2023   Die FAK vier ’n dekade van Internasionale Afrikaans-Ekspo inskrywings Trek jou kreatiewe baadjie aan, want die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Internasionale Afrikaans-Ekspo se tema is uiteindelik bekend! Vir nege jaar toets dié tema nou al die kreatiwiteit van ons Afrikaanse jeug en ons is verál opgewonde oor [...]

  • Mediaverklaring 27 Februarie Melktert, melktert en nog ’n bietjie melktert, asseblief!   Melktert is seker elke Suid-Afrikaner se gunsteling en veral op Nasionale Melktertdag is dit nie iets wat ons sommer net verby laat kon gaan nie! Die FAK-kantoor het deelgeneem aan ’n melktertkompetisie saam met die algehele Kultuurtuiste, dus het ons gekompeteer teen [...]