• Chanette Paul LAPA   “Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ʼn maagdevlies. Jy kan nooit weer ʼn maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers [...]

  • Madelie Human LAPA Haar geluk bestaan uit verskillende skakerings ... Lea Richter is vasgevang in ’n situasie waaruit sy nie kan kom nie. Haar ma is aan ’n rolstoel vasgekluister, erg depressief en afhanklik van haar. Lea se onblusbare gees hou haar egter staande: met haar kragtige motorfiets gaan sy op lang ritte en saans [...]

  • Adriana Faling Lux Verbi Dit is 2014 in Sirië, elke dag vrees Ilizabith vir haar lewe, die man wat haar ontvoer en sy vrou gemaak het, is boos. Sy probeer hom gelukkig hou sover sy kan, tot daar eendag twee vroue aan haar deur kom klop. In Libanon probeer Pascale haar roeping uitleef soos sy [...]

  • Esté Geldenhuys Lux Verbi Dit is vir ons onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van sy karakter kry. Een manier is om God se Name te bestudeer. Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, en in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die [...]

  • Corné van Rooyen Lapa Uitgewers Sy hoef nooit weer oor sy liefde te twyfel nie … Emmalynn James is ′n sorgvrye agtienjarige meisie in Londen 1822, en stel nog nie in die minste daarin belang om soos haar vriendinne te trou nie. Sy wil trou vir liefde en wil wag om verlief te raak voordat [...]

  • In 2015 het Francois van Coke sy eerste soloalbum vrygestel nadat hy aanvanklik ’n lid van die groepe F****polisiekar en Van Coke Kartel was. Sy treffer, “Toe vind ek jou”, saam met Karen Zoid, het ’n groot gunsteling geword, selfs onder mense wat nie gewoonlik na sy musiek luister nie. Sy tweede album, Hierdie is [...]

  • Deur Petronel Fourie Vervleg Outeur: Petro Hansen Uitgewer: Protea Die titel van dié boek het my nuuskierigheid geprikkel en na my naaste woordeboek gedryf. Die HAT definieer die woord ‘vervleg’ as ’n werkwoord, wanneer ietsverbind word deur te vleg. Figuurlik vervleg herinneringe mettertyd. Dié bundel rubrieke, wat oorspronklik in Beeld en Die Burger verskyn het, [...]

  • Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy lyk glad nie soos ’n akademiese lettervreter nie. Inteendeel, sy swart kniebroek boetser sy winterbruin, stewige kuite (toevallig is dit regte wintersonbruin en nie met ’n onnatuurlike verbruiningsroom besmeer nie), op sy T-hemp brul ’n mannetjiesleeu; sy maanhare, pure Afrika-rastalokke. Dit is ’n laat Augustus en professor Gerhard van Huysteen (49) [...]

  • Deur Lizma van Zyl Iemand het een keer gesê die hemel is die plek waar die donkie uiteindelik sy wortel kry; hel is die ewigheid waarvoor hy daarvoor wag. Buite die skilderagtige dorpie McGregor in Die Wes-Kaap is daar egter ’n plek waar donkies wel híér en nóú hulle wortels kry – én veel meer [...]

  • Deur Yolanda Barnard-Lemmer Kamphoer, met die gevierde aktrise Sandra Prinsloo, as Susan Nell, het vroeër vanjaar by die KKNK gedebuteer en ook dáár ’n hele aantal pryse gewen. Dus kon ’n mens verwag dat dié stuk wat gegrond is op twee boeke, dié van Francois Smith se topverkoper Kamphoer ­en die meer geskiedkundige nie-fiksie boek [...]