Deur Anton van Vollenhoven Volkspele het ontstaan na afloop van ’n studiebesoek aan Swede, deur die jong onderwyser Samuel Henri Pellissier. Hier het hy in aanraking gekom met die volksdanse en -drag van Europese lande en besluit dat hy van die Afrikanerjeug ’n singende, spelende en werkende volk wil maak. Om dit te doen, het [...]
Deur Neels Jackson Miskien het die storie eintlik drie dae tevore begin, op ons eerste dag in die wildtuin, by die tannie in die 4x4. By ’n vurk in die pad wuif sy ons tot stilstand. Het ons iets gesien wil sy weet, want op hierdie pad is daar niks. In die volgende paar dae [...]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman sy onthou-stories giet. Die hotel is net so oor die 50 jaar oud. Die swembadwater blou, maar die bodem en die rande, oud-gevlek. Die kroegman dra nog ’n strikdas [...]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Almal wat in die vroeë en middel negentigs tieners was, sou seker die een of ander tyd hul hande op Marita van der Vyver se onvergeetlike Die dinge van ’n kind gelê het. Nou het die gedugte span Francois Toerien (as teksverwerker) en Nicole Holm (as regisseur) die boek verwerk in ’n [...]
Deur Bianca Stevens Outeur: Elsa Winckler Uitgewer: Lux Verbi ’n Belofte vir Bippie is rustige leesstof. Vol romanse en ’n onbeplande swangerskap trek Elsa Winckler jou diep in die lewe van Bippie in. Na die belofte wat Bippie aan die Here gemaak het om nie ’n man in haar lewe toe te laat wat nie [...]
Resensies en PublikasiesWebmeester2024-04-30T14:24:40+02:00