Mediaverklaring 25 Februarie 2023 Brits/Hartebeespoortdam-gemeenskap maak ’n verskil Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Brits/Hartbeespoortdam-Kultuurnetwerk het in samewerking met Koersvas Voortrekkerkommando, dit op hulle skouers geneem om die Bart Pretorius Voortrekkerbegraafplaas naby Broederstroom, skoon te maak en op te knap. Dit is vanjaar die 185ste gedenkjaar van die Groot Trek en alhoewel die [...]
Mediaverklaring 29 Maart 2023 FAK gee nuwe tuiste en trots vir klassieke musiek in die hoofstad van Suid-Afrika Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gee klassieke musiek nuwe asem in die Jakarandastad. Die Pretoriasimfonieorkes het vir die eerste keer in die geskiedenis in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument opgetree en honderde mense [...]
Mediaverklaring 25 Maart 2023 FAK skep toekoms vir musiek en talent Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jeugsimfonieorkes het op Vrydagaand 24 Maart geskiedenis gemaak tydens hul eerste bekendstellingskonsert wat in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument plaasgevind het. Die jeugsimfonieorkes, wat in 2022 aangekondig is, het onder leiding van Jaco van Staden, [...]
Mediaverklaring 27 Maart 2023 Die FAK oorhandig toekenning vir Theuns Jordaan by Loftus “Musiek is nie net woorde en note nie, musiek is ’n taal, ’n hartstaal. Theuns het daardie hartstaal met ons almal gepraat. Dit is hoekom ons vanaand hier is; omdat Theuns ons harte geraak het met sy musiek, sy woorde, sy [...]
Mediaverklaring 24 Maart 2023 Theuns Jordaan se lied sing voort in die Liedjietuin “My seun… My trots... My verlange.” Hierdie is die woorde van Willie Jordaan, die bekende Theuns Jordaan se pa. Familie en vriende, waaronder W Jordaan, asook Linda Jordaan, sy suster, het op Vrydag 24 Maart 2023 by die Federasie van Afrikaanse [...]
Mediaverklaring 24 Maart 2023 Stefan Jansen bekoor in die Liedjietuin Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse Liedjietuin is al vir jare dié bestemming vir Afrikaanse sangers en dit is vandeesweek net weer bewys met die vrystelling van Stefan Jansen se nuutste album. Stefan Jansen, kunstenaar en liedjieskrywer, het onlangs groot opspraak gemaak [...]
Mediaverklaring 14 Maart 2023 FAK Jeugsimfonieorkes, ’n resep tot sukses Op Vrydag 10 Maart het 24 individue by die orkeskamer ingestap en net ’n dag en ’n half later het ’n orkes uitgestap. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Jeugsimfonieorkes het ter voorbereiding vir hul bekendstellingskonsert wat op 24 Maart 2023 in die [...]
Mediaverklaring 9 Maart 2023 FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo-deelnemer stel digbundel vry op 19 Amory Smith (19) skryf al stories vandat sy klein is. Nou word een van haar grootste drome waar. “Ek het die voorreg gehad om van graad agt af te kon deelneem aan die FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo en ek dink dis [...]
Mediaverklaring 1 Maart 2023 Die FAK vier ’n dekade van Internasionale Afrikaans-Ekspo inskrywings Trek jou kreatiewe baadjie aan, want die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Internasionale Afrikaans-Ekspo se tema is uiteindelik bekend! Vir nege jaar toets dié tema nou al die kreatiwiteit van ons Afrikaanse jeug en ons is verál opgewonde oor [...]
Mediaverklaring 25 Februarie 2023 Nuutste FAK-sangbundel in die pyplyn Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gaan met dié organisasie se eeufeesviering in 2029, die nuutste FAK-sangbundel vrystel. Die eerste sangbundelkomiteevergadering het gister (24 Februarie 2023) by die Voortrekkermonument plaasgevind en dit is met trots wat die FAK hierdie projek en sy komitee aan die [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00