Mediaverklaring 22 Oktober 2023 Dit is ’n voorreg en ’n eer om te kan sien hoe ’n dorp eenhonderd jaar van sy bestaan vier. Op 23 Oktober 1923 is Brits as ’n dorp verklaar. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk het gister saam die Koersvas Voortrekkerkommando, die Vroue Landbou-unie se Brits tak [...]
Prof. Adriaan Moorrees is ’n teologiese reus en word in dié kringe vereer vir die blywende impak wat hy op dié front gemaak het. Personeel van die FAK in die Wes-Kaap het op die 85ste herdenking van die afsterwe van prof. Adriaan Moorrees sy graf in die Maitland-begraafplaas besoek en skoongemaak. Prof. Moorrees is [...]
AUSTRALIË BRISBANE Brisbane Afrikaanse Kerk Geloftediens 15 London Street, Eight Mile Plains, Brisbane, Queensland 18/12: 08:30 Geloftediens – ds. Gawie Cloete / Saamkuier - verversings word voorsien Kontak: Ds Gawie Cloete +61 42 048 1965/ [email protected] WALLSEND Hunter Geloftefees Bedien Nieu-Suid Wallis, Newcastle, Lake Macquarie, Central Coast, Hunter Valley Plek: Grace Presbyterian Church, Wallsend, 144 [...]
BEAUFORT-WES Beaufort-Wes Geloftediens NG Kerk Gamka-Oos 16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Albertus van Zyl Kontak: Evelyn Rust 023 414 2867 / [email protected] BELLVILLE Durbanville Geloftefees Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg, h.v. Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville 16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Geloftediens – ds. Gerhard Kruger / Ligte verversings Kontak: Derik [...]
BETHLEHEM Bethlehem Geloftefees Geloftefeesterrein oorkant lughawe op Preekstoelpad 16/12: 08:45 Samesang / 09:00 Verwelkoming / Vlagseremonie / Lees van Gelofte / Geloftediens – ds. Abri Pelser / Kollekte / Verkiesing van Geloftekomiteelede / Bedankings / 10:00 Koffie/tee, verversings en gesellige samesyn / 10:30 Braaivleisvure word aangesteek / Musiek en sang met vaderlandsliedere / Bejaardes [...]
ALEXANDRIA Karel Landman Geloftefees Karel Landman Monument te Kolrant, 25 km vanaf Alexandria op pad na PE 16/12: 09:45 Ruiters met stormvlae / Vlaghysing / 10:00 Geloftediens – ds. Daniël de Kock / 10:30 Lees van Gelofte / 10:35 Feesrede – dr. Pieter Mulder / Bring en braai Kontak: Marie Geyvenstein 068 584 7653 [...]
Brits Geloftefees Brits Dienssentrum 16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Regard Venter / Feesrede – Henk van de Graaf Kontak: Chris van Wyk 074 888 4423 / [email protected] Bokfontein Geloftefees Bokfontein Geloftefeesterrein, op R104 – volg borde Tema: Om te wen! 16 /12: 09:00 Geloftediens – ds. Theo Oosthuizen / Feesrede – Jaco Kleynhans [...]
BARKLY-WES De Kuile Geloftefees Plaas De Kuile tussen Barkly-Wes en Reivilo (sedert 1917) 14/12: Laertrek van vroeg / Aand: Gesellige gesamentlike braai of potjie by braaiplek en sokkie vir oud en jonk 15/12: 07:30 Perdekommando / 08:00 Ontmoeting van sprekers / Feesgangers sing biddend “Laat Heer u seën op ons daal” / 08:15 Vlaghysing [...]
ALLDAYS Alldays Geloftefees Ross Thomsaal 15/12: 16:00 Boeresport en braai 16/12: 08:45 Lees van Gelofte / 09:00 Geloftediens / 11:00 Middagete Kontak: Johan Myburg 072 126 6336 / [email protected] BURGERSFORT Watervalsrivier Geloftefees Watervalrsrivier Geloftefeesterrein 15/12: Kamp opslaan (Laertrek) 16/12: 04:00 Saluutskote / 09:00 Geloftediens / 11:00 AJV / 13:00 Gesamentlike ete onder boom [...]
DUNDEE Bloedrivier Geloftefees Bloedrivier Erfenisterrein, R33 tussen Dundee en Vryheid 14/12: 12:00 Ossewaens en Perdekommando vertrek vanaf De Jagersdrift / Vlaghysing sodra kommando arriveer / 18:00 Gelofte aflê en kanonskoot 15/12: 10:00 Boeresport / 14:00 Volkspele / 16:00 Perdesport / 18:00 Lanternloop na walaer, Gelofe aflê en kanonskoot / 20:00 Boeresokkie 16/12: 06:00 Biduur [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00
