• Mediaverklaring 12 Februarie 2024 Geen hittegolf kan keer dat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke nie hul passie vir erfenisbewaring kan uitleef nie. Die afgelope naweek is die Kroonstad-konsentrasiekampkerkhof deur die FAK se Kroonstad en Vaal kultuurnetwerke in samewerking met verskeie organisasies skoongemaak. “Hierdie konsentrasiekampkerkhof was groot met 2500 mense. Meer as [...]

  • Mediaverklaring 5 Februarie 2024 In die Heldeakker rus helde wat diep spore deur Suid-Afrika getrap het. Sonder dat ons weet, het hierdie helde bygedra tot wie ons vandag is. Buiten vir die bekende figure wat in hierdie begraafplaas rus, is daar vele ander wie se bydrae ook gevier behoort te word. Met die Federasie [...]

  • Mediaverklaring 30 Januarie 2024 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) maak geskiedenis en erfenis lewend. Die afgelope naweek het lede van die publiek en die FAK-Kultuurnetwerk in die Wes-Kaap, ’n verrykende geskiedenisstaptoer onderneem op die Muratie Wynlandgoed, ’n plaas met ’n geskiedenis byna so oud soos die land self. “In ’n tyd wat ons [...]

  • Mediaverklaring 29 Januarie 2024 Afrikaners staar een belangrike feit in die gesig: die regering gaan nie ons erfenis beskerm nie. Daarom neem die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge sake in eie hande om die voortbestaan van standbeelde, erfenisterreine, monumente, gedenktekens en geskiedenis te verseker. Lede van die FAK het die SA Akademie vir Wetenskap en [...]

  • Mediaverklaring 15 Januarie 2024 Die Heldeakker-Samewerkingsinisiatief gaan in 2024 van krag tot krag groei. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met 17 ander instellings en organisasies, het reeds die afgelope naweek hul eerste opedag van die jaar gehad. Dié samewerking is in Julie 2023 bewerkstellig nadat Quentin Meyer, die voorsitter van die FAK-Noord-van-die-Berg-Kultuurnetwerk, [...]

  • Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Vir byna ’n eeu kan die Afrikanergemeenskap op die FAK staatmaak vir die ontwikkeling en beskerming van Afrikanergeskiedenis, -erfenis en Afrikaans as taal. 95 jaar gelede het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die taak aangepak om die Afrikanerkultuur te bevorder. 95 jaar later floreer die FAK en groei Afrikanererfenis [...]