Mediaverklaring 17 Maart 2023 Oom Jan wat versies maak Op 11 Maart 2023, 180 jaar na CP Hoogenhout se geboorte in Amsterdam in 1843 het Kaapland Voortrekkers se gebiedsbestuur, wat ook lede van die FAK-kultuurnetwerke insluit, sy graf besoek op Optenhorst om hierdie taalpionier te huldig en blomme op sy graf te lê. Casper [...]
Mediaverklaring 3 Maart 2023 Dirkie Uys leer en inspireer Op die vooraand van die 200-jaar herdenking van Dirkie Uys se geboortedag (3 Maart 1823) besoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Hoërskool en Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg. Dié skole is na Dirkie Uys hernoem in 1938 met die Simboliese Ossewatrek en Groot Trek [...]
Mediaverklaring 28 Maart 2023 Gerard Moerdijk word onthou met toer deur die Jakarandastad Gerard Moerdijk (Moerdyk) is op 28 Maart 2023, 65 jaar gelede oorlede. Die FAK bring hulde aan Moerdijk, een van Suid-Afrika se bekendste argitekte. Moerdijk het sy stempel behoorlik in Pretoria afgedruk met talle geboue wat aan sy kreatiwiteit toegeskryf kan [...]
Mediaverklaring 27 Maart 2023 FAK vereer stoeiheld: die Gemaskerde Wonder Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke, tesame met die Alberton stoeiklub het 25 Maart, 80 jaar na sy afsterwe, die lewe vereer van Johannes van der Walt wat dalk beter bekendstaan as die Gemaskerde Wonder. Johannes van der Walt was in die [...]
Mediaverklaring 3 Maart 2023 Dirkie Uys Voortrekkerkommando skiet wortels Op die 200ste herdenking van Dirkie Uys se verjaardag wat vandag op 3 Maart 2023 plaasvind, gedenk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Dirkie Uys Voortrekkerkommando die lewe van een van die bekendste kinderhelde. Ter herdenking het hierdie Voortrekkerkommando, wat die trotse beskermhere [...]
Mediaverklaring 6 Februarie 2023 70 herdenk moord op Retief, 185 jaar ná sy dood Op Sondag, 5 Februarie het 70 Kapenaars van vroegoggend af stapgereed byeengekom op Welvanpas-wynlandgoed, die historiese geboorteplaas van Piet Retief. Lede van die FAK-kultuurnetwerke in die Kaap en hul vriende het byeengekom om op die spore van Retief te stap [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
