•                                        Mediaverklaring 18 Februarie 2023 Die FAK bemagtig skole om hulle eie skoolkoerant saam te stel Op 18 Februarie het die Federasie van die Afrikaanse Kultuurvereniging (FAK) ’n skolekoerantslypskool by die Voortrekkermonument aangebied vir ongeveer agt skole regoor Pretoria. Verskillende sprekers het lesings vir die kinders en onderwysers aangebied. Onder hierdie sprekers was Nico [...]