Mediaverklaring 15 Januarie 2024 Die Heldeakker-Samewerkingsinisiatief gaan in 2024 van krag tot krag groei. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met 17 ander instellings en organisasies, het reeds die afgelope naweek hul eerste opedag van die jaar gehad. Dié samewerking is in Julie 2023 bewerkstellig nadat Quentin Meyer, die voorsitter van die FAK-Noord-van-die-Berg-Kultuurnetwerk, [...]
Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Vir byna ’n eeu kan die Afrikanergemeenskap op die FAK staatmaak vir die ontwikkeling en beskerming van Afrikanergeskiedenis, -erfenis en Afrikaans as taal. 95 jaar gelede het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die taak aangepak om die Afrikanerkultuur te bevorder. 95 jaar later floreer die FAK en groei Afrikanererfenis [...]
Mediaverklaring 27 November 2023 Dit is 225 jaar sedert die geboorte van die held van die Slag van Bloedrivier. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Andries Pretorius se lewe gevier met ’n toer deur Pretoria. Die stad wat na hom vernoem is. Lede van die FAK-Kultuurnetwerke in Pretoria het Saterdag 25 November 2023 [...]
Mediaverklaring 1 Oktober 2023 Onderwyseres, huisvrou, skrywer en volksmoeder. Oumatjie Stoffberg (Francina Susanna Aletta, ook genoem Cinie) is deur lede van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnerwerke in Pretoria onthou by haar laaste rusplek in die Rebeccastraat begraafplaas in Pretoria-Wes op die 57ste herdenking van haar dood. Deur die skoonmaak van haar [...]
Mediaverklaring 22 November 2023 Tuiste, trots, toekoms. Met só ’n leuse vloei rentmeesterskap en kulturele ambassadeurskap van nature uit die alledaagse werk en handel van ’n kultuurorganisasie. Juis daarom het die FAK besluit om nóg ’n monument in Parys te herstel. Voor die munisipale gebou in dié dorp in die Vrystaat, staan ’n senotaaf [...]
Mediaverklaring 18 November 2023 Die vlam van kultuur en erfenis brand helder in die harte van dié bejaardes. Persone ouer as 60 jaar van die Sewendedag-Adventistekerk in Vaaldriehoek, het 16 November ’n “Op die pad van Suid-Afrika” toer meegemaak. Hierdie toer is deur die Vaal-Kultuurnetwerk aangebied met Kobie Ströh as toergids. Kobie Ströh, lid [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
