• Mediaverklaring 14 November 2023 Dit is belangrik dat álle Afrikanerkinders hulle geskiedenis moet leer. Daarom het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die kinders van Chalk Board Champs, ’n skool met kinders wat spesiale behoeftes het, met ope arms by Udolpho Rivierplaas net buite Parys in die Vrystaat ontvang, en vir hulle ’n hele [...]

  • Mediaverklaring 28 November 2023 Nuwe Geloftefeeste word steeds gestig 185 jaar na die Gelofte vir die eerste keer afgelê is. Hierdie Geloftefees het begin as net ’n kerkdiens en 50 mense. Dit het gegroei na 120 mense, waarna besluit is om te skuif na ’n groter saal. Die Geloftefees word gehou op Wemmershoek Voortrekkerkampterrein [...]

  • Mediaverklaring 25 Oktober 2023 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het met groot ontsteltenis verneem dat die Ampie Bosman Kultuurhistoriese Museum in Lichtenburg in puin is nadat ’n brand gisteraand uitgebreek het. Volgens berigte het die brand omstreeks 20:00 uitgebreek, maar volgens ’n ooggetuie wat op die toneel was, moes die brand reeds tussen [...]

  • Mediaverklaring 22 Oktober 2023 Dit is ’n voorreg en ’n eer om te kan sien hoe ’n dorp eenhonderd jaar van sy bestaan vier. Op 23 Oktober 1923 is Brits as ’n dorp verklaar. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk het gister saam die Koersvas Voortrekkerkommando, die Vroue Landbou-unie se Brits tak [...]

  • Prof. Adriaan Moorrees is ’n teologiese reus en word in dié kringe vereer vir die blywende impak wat hy op dié front gemaak het. Personeel van die FAK in die Wes-Kaap het op die 85ste herdenking van die afsterwe van prof. Adriaan Moorrees sy graf in die Maitland-begraafplaas besoek en skoongemaak. Prof. Moorrees is [...]

  • Mediaverklaring 14 November 2023 Ons vier vandag steeds die Gelofte wat ons voorouers, vanjaar 185 jaar gelede, in 1838 gemaak het. Op 16 Desember 1949 het ’n kwartmiljoen mense die inhuldiging van die Voortrekkermonument bygewoon. Verlede jaar het 20 000 mense by die Voortrekkermonument byeengekom om trots die geloofsprong van ons voorouers te herdenk. [...]