Mediaverklaring 30 April 2024 Die FAK spog met een van die jongste skrywers wat NB-Uitgewers nog opgelewer het. 24 jaar jonk en reeds haar eerste boek. Anneke Langner, die veelsydige mediabeampte van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), se boek, Platsak maak ’n plan, is gisteraand tydens ’n intieme geleentheid bekendgestel. Sy het reeds [...]
Mediaverklaring 29 April 2024 Het jy al ooit gewonder wat is die verskil tussen boeredanse en volkspele? Is hierdie tradisionele danse nog relevant vandag? Is dit net ouer mense wat nog in dié dansvorms belangstel? Op Internasionale Dansdag ondersoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) ons tradisionele danse: volkspele en boeredanse. Ons gesels met [...]
Mediaverklaring 27 April 2024 Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en te bewaar in ’n veilige omgewing. Op 27 April 2024 vier die Kultuurtuiste Internasionale Beeldhoudag. “Vandag, op Internasionale Beeldhoudag, wil ons [...]
Mediaverklaring 20 April 2024 Sestien mense het Saterdag 20 April 2024 hul kwaste by Stokkiesdraai, by die Voortrekkermonument, uitgepak en doeke reggeskuif om by die meesterskilder, Elsa Cornellisen, iets oor die skaars vaardigheid van skilderkuns te leer. Elsa Cornellisen is ’n bekende skilderkunstenaar. Sy is veral bekend vir haar ekspressiewe portretstudies, wildleweskilderye en simboliese [...]
Drie laerskole kan spog as die eienaars van Deon Opperman se Gogga Gedigte-kinderboek. Jaarliks word Internasionale Kinderboekdag op 2 April gevier – die geboortedag van die bekende kinderstorieskrywer, Hans Christian Anderson. Uit sý pen het die verhale van “Die Prinses en die Ertjie”, “Die Klein Meerminnetjie” en “Die Lelike Eendjie” gevloei. Ter viering van Internasionale [...]
Die FAK-Brandfort-Kultuurnetwerk het hul belofte om die Brandfort-konsentrasiekampbegraafplaas skoon te maak, nagekom. In Maart het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) aangekondig dat nog ’n kultuurnetwerk in die sentrale streek gestig is. Dit is dié Brandfort-Kultuurnetwerk. Hul grootste doel is om die Brandfort-konsentrasiekampbegraafplaas op te knap en vandeesweek het hulle hierdie doel bereik. “Ons [...]
MediaverklaringsWebmeester2023-04-27T19:54:05+02:00
