• Mediaverklaring 10 November 2023 “Kinders se belangstelling in geskiedenis moet nooit onderskat word nie, dit gaan jou altyd verbaas.” Só sê Jana van Dyk, geskiedenisprojektebeampte by die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), na afloop van vanjaar se FAK Internasionale Geskiedenisolimpiade. Dié geskiedenisolimpiade word jaarliks deur die FAK aangebied vir laer- en hoërskoolleerlinge om te leer [...]

  • Mediaverklaring 10 November 2023 Elke eerste Saterdag van ’n nuwe maand kom die Heldeakker-samewerkingsinisiatief bymekaar om die Heldeakker tot sy vorige glorie te herstel. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met ander organisasies, is aktief betrokke en sorg dat ons Afrikanererfenis nie verder verval nie. Oor die afgelope naweek het nasate van die [...]

  • Mediaverklaring 9 November 2023 Die FAK het die oorblywende erfenisskatte en die oorskot van die Ampie Bosman Kultuurhistoriese museum gaan verwyder en in bewaring geneem voordat diewe dit vir ons doen. Meer as twee weke sedert die brand op 24 Oktober by die museum in Lichtenburg uitgebreek het, is daar steeds geen antwoorde gegee [...]

  • Mediaverklaring 8 November 2023 “Nie om gedien te word nie, maar om te dien.” Dié woorde staan op die grafsteen van Paul Roos, die rugbylegende waarna die Paul Roos Gymnasium vernoem is. 50 jong rugbyspelers het dié naweek die Onder-Pappegaaiberg-begraafplaas by Stellenbosch saam met personeel van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) besoek, die [...]

  • Mediaverklaring 11 Oktober 2023 ’n Voormalige Boeregeneraal van die Anglo-Boereoorlog se graf is gruwelik geskend en opgegrawe in sy familiebegraafplaas. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het laat gistermiddag (10 Oktober) die nuus ontvang dat die graf van voormalige ’n Boeregeneraal van die Anglo-Boereoorlog (ABO), Andries Cronjé, gruwelik geskend en opgegrawe is. Die grafskending [...]

  • Mediaverklaring 09 Oktober 2023 President Paul Kruger is vir alle Afrikaners ’n held en inspirasie. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk in Rustenburg herdenk jaarliks die nalatenskap van Paul Kruger rondom Heldedag wat op 10 Oktober plaasvind. In besonder word Paul Kruger en die spore wat hy in Rustenburg getrap het met [...]