• Mediaverklaring 25 Februarie 2023 Nuutste FAK-sangbundel in die pyplyn Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gaan met dié organisasie se eeufeesviering in 2029, die nuutste FAK-sangbundel vrystel. Die eerste sangbundelkomiteevergadering het gister (24 Februarie 2023) by die Voortrekkermonument plaasgevind en dit is met trots wat die FAK hierdie projek en sy komitee aan die [...]

  • Mediaverklaring 23 Februarie 2023 FAK vereer toekomsbouers van die Vrystaat Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het toekomsbouers in die Vrystaat vereer vir hul toegewyde werk op die kultuurfront. In ’n pragfunksie wat op 22 Februarie 2023 plaasgevind het, is die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en sy direkteur, Tokkie Pretorius, vereer vir die rol [...]

  • Mediaverklaring: Dringende ingryping deur die FAK en gemeenskap   18 Februarie 2023 Udolpho Rivierplaas aan voorpunt van veiligheid Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het pas Udolpho Rivierplaas, die FAK se vakansieplaas langs die oewer van die Vaalrivier in Parys, ontruim weens die reën. “Die veiligheid van ons gaste en personeel van die FAK [...]

  •                                        Mediaverklaring 18 Februarie 2023 Die FAK bemagtig skole om hulle eie skoolkoerant saam te stel Op 18 Februarie het die Federasie van die Afrikaanse Kultuurvereniging (FAK) ’n skolekoerantslypskool by die Voortrekkermonument aangebied vir ongeveer agt skole regoor Pretoria. Verskillende sprekers het lesings vir die kinders en onderwysers aangebied. Onder hierdie sprekers was Nico [...]