• AUSTRALIË BRISBANE Brisbane Afrikaanse Kerk Geloftediens 15 London Street, Eight Mile Plains, Brisbane, Queensland 18/12: 08:30 Geloftediens – ds. Gawie Cloete / Saamkuier - verversings word voorsien Kontak: Ds Gawie Cloete +61 42 048 1965/ [email protected] WALLSEND Hunter Geloftefees Bedien Nieu-Suid Wallis, Newcastle, Lake Macquarie, Central Coast, Hunter Valley Plek: Grace Presbyterian Church, Wallsend, 144 [...]

  • BEAUFORT-WES Beaufort-Wes Geloftediens NG Kerk Gamka-Oos 16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Albertus van Zyl Kontak: Evelyn Rust 023 414 2867 / [email protected]   BELLVILLE Durbanville Geloftefees Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg, h.v. Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville 16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Geloftediens – ds. Gerhard Kruger / Ligte verversings Kontak: Derik [...]

  • BETHLEHEM Bethlehem Geloftefees Geloftefeesterrein oorkant lughawe op Preekstoelpad 16/12: 08:45 Samesang / 09:00 Verwelkoming / Vlagseremonie / Lees van Gelofte / Geloftediens – ds. Abri Pelser / Kollekte / Verkiesing van Geloftekomiteelede / Bedankings / 10:00 Koffie/tee, verversings en gesellige samesyn / 10:30 Braaivleisvure word aangesteek / Musiek en sang met vaderlandsliedere / Bejaardes [...]

  • ALEXANDRIA Karel Landman Geloftefees Karel Landman Monument te Kolrant, 25 km vanaf Alexandria op pad na PE 16/12: 09:45 Ruiters met stormvlae / Vlaghysing / 10:00 Geloftediens – ds. Daniël de Kock / 10:30 Lees van Gelofte / 10:35 Feesrede – dr. Pieter Mulder / Bring en braai Kontak: Marie Geyvenstein 068 584 7653 [...]

  • Brits Geloftefees Brits Dienssentrum 16/12: 09:00 Geloftediens – ds. Regard Venter / Feesrede – Henk van de Graaf Kontak: Chris van Wyk 074 888 4423 / [email protected]   Bokfontein Geloftefees Bokfontein Geloftefeesterrein, op R104 – volg borde Tema: Om te wen! 16 /12: 09:00 Geloftediens – ds. Theo Oosthuizen / Feesrede – Jaco Kleynhans [...]

  • BARKLY-WES De Kuile Geloftefees Plaas De Kuile tussen Barkly-Wes en Reivilo (sedert 1917) 14/12: Laertrek van vroeg / Aand: Gesellige gesamentlike braai of potjie by braaiplek en sokkie vir oud en jonk 15/12: 07:30 Perdekommando / 08:00 Ontmoeting van sprekers / Feesgangers sing biddend “Laat Heer u seën op ons daal” / 08:15 Vlaghysing [...]

  • ALLDAYS Alldays Geloftefees Ross Thomsaal 15/12: 16:00 Boeresport en braai 16/12: 08:45 Lees van Gelofte / 09:00 Geloftediens / 11:00 Middagete Kontak: Johan Myburg 072 126 6336 / [email protected]   BURGERSFORT Watervalsrivier Geloftefees Watervalrsrivier Geloftefeesterrein 15/12: Kamp opslaan (Laertrek) 16/12: 04:00 Saluutskote / 09:00 Geloftediens / 11:00 AJV / 13:00 Gesamentlike ete onder boom [...]

  • DUNDEE Bloedrivier Geloftefees Bloedrivier Erfenisterrein, R33 tussen Dundee en Vryheid 14/12: 12:00 Ossewaens en Perdekommando vertrek vanaf De Jagersdrift / Vlaghysing sodra kommando arriveer / 18:00 Gelofte aflê en kanonskoot 15/12: 10:00 Boeresport / 14:00 Volkspele / 16:00 Perdesport / 18:00 Lanternloop na walaer, Gelofe aflê en kanonskoot / 20:00 Boeresokkie 16/12: 06:00 Biduur [...]

  • AMERSFOORT Amersfoort Gesamentlike Geloftediens NG Amersfoort kerk 16 /12: 08:00 Gesamenlike Geloftediens – ds. Gerhard Green / Tradisionele disse bring en kuier saam Kontak: Pieter Jacobs 079 526 8049 / [email protected]   BELFAST Belfast Geloftefees Geloftefeesterrein buite Belfast op Dullstroompad 16/12: 09:30 Samesang / 10:00 Geloftediens – ds. Wim Smith Kontak: Gerhard Kotzé 071 [...]

  • ALBERTON Alberton Geloftediens 1 NG Kerk Alberton 16/12: 09:00 Geloftediens / Koffie en tee Kontak: Hermie Visser 084 664 1116 / [email protected] Alberton Geloftediens 2 AP Kerk Oos-Rand, Bloekomlaan 24, Gen. Albertspark, Alberton 16/12: 09:30 Geloftediens – ds. André van den Berg / Feesrede – ds. André van den Berg, tema “Maak die deur [...]