Mediaverklaring 3 Maart 2023 Dirkie Uys leer en inspireer Op die vooraand van die 200-jaar herdenking van Dirkie Uys se geboortedag (3 Maart 1823) besoek die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) Hoërskool en Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg. Dié skole is na Dirkie Uys hernoem in 1938 met die Simboliese Ossewatrek en Groot Trek [...]
Mediaverklaring 28 Maart 2023 Gerard Moerdijk word onthou met toer deur die Jakarandastad Gerard Moerdijk (Moerdyk) is op 28 Maart 2023, 65 jaar gelede oorlede. Die FAK bring hulde aan Moerdijk, een van Suid-Afrika se bekendste argitekte. Moerdijk het sy stempel behoorlik in Pretoria afgedruk met talle geboue wat aan sy kreatiwiteit toegeskryf kan [...]
Mediaverklaring 27 Maart 2023 FAK vereer stoeiheld: die Gemaskerde Wonder Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke, tesame met die Alberton stoeiklub het 25 Maart, 80 jaar na sy afsterwe, die lewe vereer van Johannes van der Walt wat dalk beter bekendstaan as die Gemaskerde Wonder. Johannes van der Walt was in die [...]
Mediaverklaring 3 Maart 2023 Dirkie Uys Voortrekkerkommando skiet wortels Op die 200ste herdenking van Dirkie Uys se verjaardag wat vandag op 3 Maart 2023 plaasvind, gedenk die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Dirkie Uys Voortrekkerkommando die lewe van een van die bekendste kinderhelde. Ter herdenking het hierdie Voortrekkerkommando, wat die trotse beskermhere [...]
Mediaverklaring 6 Februarie 2023 70 herdenk moord op Retief, 185 jaar ná sy dood Op Sondag, 5 Februarie het 70 Kapenaars van vroegoggend af stapgereed byeengekom op Welvanpas-wynlandgoed, die historiese geboorteplaas van Piet Retief. Lede van die FAK-kultuurnetwerke in die Kaap en hul vriende het byeengekom om op die spore van Retief te stap [...]
Mediaverklaring 17 Februarie 2023 Die “vader van Afrikaans” landswyd vereer Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het gister, op die geskiedkundige geboortedag van die “vader van Afrikaans”, Arnoldus Pannevis, sy lewe en sy bydrae tot die stigting van Afrikaans as amptelike taal landswyd gevier. Van die Kaap tot in Transvaal het die Kaapse kultuurnetwerk [...]
Mediaverklaring 28 Februarie 2023 Parow gemeenskap ontdek nuwe waardering vir erfenis Inwoners uit Parow het op Saterdag 25 Februarie saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk in die Kaap, die graf van ’n ou legende in dié omgewing opgeknap. Kaptein Parow, waarna die omgewing vernoem is, is nou weer skoon vir [...]
Mediaverklaring 25 Februarie 2023 Brits/Hartebeespoortdam-gemeenskap maak ’n verskil Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Brits/Hartbeespoortdam-Kultuurnetwerk het in samewerking met Koersvas Voortrekkerkommando, dit op hulle skouers geneem om die Bart Pretorius Voortrekkerbegraafplaas naby Broederstroom, skoon te maak en op te knap. Dit is vanjaar die 185ste gedenkjaar van die Groot Trek en alhoewel die [...]
Mediaverklaring 29 Maart 2023 FAK gee nuwe tuiste en trots vir klassieke musiek in die hoofstad van Suid-Afrika Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gee klassieke musiek nuwe asem in die Jakarandastad. Die Pretoriasimfonieorkes het vir die eerste keer in die geskiedenis in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument opgetree en honderde mense [...]
Mediaverklaring 25 Maart 2023 FAK skep toekoms vir musiek en talent Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jeugsimfonieorkes het op Vrydagaand 24 Maart geskiedenis gemaak tydens hul eerste bekendstellingskonsert wat in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument plaasgevind het. Die jeugsimfonieorkes, wat in 2022 aangekondig is, het onder leiding van Jaco van Staden, [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00