• Deur Petronel Fourie Sushi en Shosholoza Outeur: Erns Grundling Uitgewer: Queillerie Sushi en Shosholoza is Grundling se reisjoernaal op sy verkenningstog van Japan vir ’n televisiereeks. Die idee was om vir Suid-Afrikaners ’n kykie na Japan se kultuur te gee in aanloop tot die Wêreldbekerrugby wat in September en Oktober vanjaar daar plaasvind. Die boek [...]