• Mediaverklaring 14 November 2023 Dit is belangrik dat álle Afrikanerkinders hulle geskiedenis moet leer. Daarom het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die kinders van Chalk Board Champs, ’n skool met kinders wat spesiale behoeftes het, met ope arms by Udolpho Rivierplaas net buite Parys in die Vrystaat ontvang, en vir hulle ’n hele [...]

  • Lede van die Noordelike Voorstede-FAK-Kultuurnetwerk het Maandagmiddag 6 November 2023 besoek afgelê by die graf van Sarah Raal in die Maitland-begraafplaas naby Kaapstad, en gereflekteer op die lewe van hierdie merkwaardige vrou. Susarah Frederika Magdalena Raal is 150 jaar gelede op 6 November 1873 op die plaas Olijvenfontein in die Vrystaat gebore. Haar naam [...]

  • Die Kaapse kultuurnetwerk druk hand in eie boesem om Barend Bartholomeus (Bennie) Keet, een van die vyf 1933-Bybelvertalers, se graf te herstel. Sy graf is in die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas in Stellenbosch. Die woorde op die beeld van Handelinge 2:11, “Ons hoor hulle in ons eie taal oor die groot dade van God spreek”, was verdof [...]

  • Mediaverklaring 28 November 2023 Nuwe Geloftefeeste word steeds gestig 185 jaar na die Gelofte vir die eerste keer afgelê is. Hierdie Geloftefees het begin as net ’n kerkdiens en 50 mense. Dit het gegroei na 120 mense, waarna besluit is om te skuif na ’n groter saal. Die Geloftefees word gehou op Wemmershoek Voortrekkerkampterrein [...]

  • Die pionier wat Afrikaans tot ’n hoër vlak met sy drukkery gedryf het, is destyds sommer “Dokter” genoem. Op 21 November 1953 is Daniël Francois du Toit in die Paarl gebore en was in 1875 een van die stigterslede van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA). Hy het die bynaam “Dokter” gekry omdat hy [...]

  • Mediaverklaring 25 Oktober 2023 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het met groot ontsteltenis verneem dat die Ampie Bosman Kultuurhistoriese Museum in Lichtenburg in puin is nadat ’n brand gisteraand uitgebreek het. Volgens berigte het die brand omstreeks 20:00 uitgebreek, maar volgens ’n ooggetuie wat op die toneel was, moes die brand reeds tussen [...]

  • Mediaverklaring 22 Oktober 2023 Dit is ’n voorreg en ’n eer om te kan sien hoe ’n dorp eenhonderd jaar van sy bestaan vier. Op 23 Oktober 1923 is Brits as ’n dorp verklaar. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk het gister saam die Koersvas Voortrekkerkommando, die Vroue Landbou-unie se Brits tak [...]

  • Prof. Adriaan Moorrees is ’n teologiese reus en word in dié kringe vereer vir die blywende impak wat hy op dié front gemaak het. Personeel van die FAK in die Wes-Kaap het op die 85ste herdenking van die afsterwe van prof. Adriaan Moorrees sy graf in die Maitland-begraafplaas besoek en skoongemaak. Prof. Moorrees is [...]

  • AUSTRALIË BRISBANE Brisbane Afrikaanse Kerk Geloftediens 15 London Street, Eight Mile Plains, Brisbane, Queensland 18/12: 08:30 Geloftediens – ds. Gawie Cloete / Saamkuier - verversings word voorsien Kontak: Ds Gawie Cloete +61 42 048 1965/ ds@bak.org.au WALLSEND Hunter Geloftefees Bedien Nieu-Suid Wallis, Newcastle, Lake Macquarie, Central Coast, Hunter Valley Plek: Grace Presbyterian Church, Wallsend, 144 [...]

  • BEAUFORT-WES Beaufort-Wes Geloftediens NG Kerk Gamka-Oos 16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens – ds. Albertus van Zyl Kontak: Evelyn Rust 023 414 2867 / gamkaoos@telkomsa.net   BELLVILLE Durbanville Geloftefees Evangeliese Gereformeerde Kerk Tygerberg, h.v. Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville 16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Geloftediens – ds. Gerhard Kruger / Ligte verversings Kontak: Derik [...]