• Vanjaar herdenk ons op 16 Desember Groot Trek 185. Tydens die Moord by Bloukrans is 185 kinders vermoor. Hulle word spesiaal onthou deur ’n ruiker van 185 rose op die senotaaf. Daar is 185 bome by Bloedrivier geplant. Is dit moontlik dat 185 000 Afrikaners ter herdenking van Groot Trek 185 vanjaar regoor Suid-Afrika, Namibië [...]

  • Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument is behoorlik gedek met kultuuraktiwiteite en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke is veral iets besonders op die program en daar is iets vir elke teaterliefhebber. Dinner for One Dinner for One en die satiriese plaaslike weergawe [...]

  • Maart net so voor April Ons tasse staan gepak My vrou en my kinders se harte word vertrap Soos ek terugkyk in die gange Sien ek reeds verlange na my staar Ek wens ek kon bly O bring my terug na die ou Transvaal - Ek mis my taal. Logan Pietersen se trefferlied, “Bring [...]

  • Mediaverklaring 14 November 2023 Ons vier vandag steeds die Gelofte wat ons voorouers, vanjaar 185 jaar gelede, in 1838 gemaak het. Op 16 Desember 1949 het ’n kwartmiljoen mense die inhuldiging van die Voortrekkermonument bygewoon. Verlede jaar het 20 000 mense by die Voortrekkermonument byeengekom om trots die geloofsprong van ons voorouers te herdenk. [...]

  • Mediaverklaring 10 November 2023 “Kinders se belangstelling in geskiedenis moet nooit onderskat word nie, dit gaan jou altyd verbaas.” Só sê Jana van Dyk, geskiedenisprojektebeampte by die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), na afloop van vanjaar se FAK Internasionale Geskiedenisolimpiade. Dié geskiedenisolimpiade word jaarliks deur die FAK aangebied vir laer- en hoërskoolleerlinge om te leer [...]

  • Mediaverklaring 10 November 2023 Elke eerste Saterdag van ’n nuwe maand kom die Heldeakker-samewerkingsinisiatief bymekaar om die Heldeakker tot sy vorige glorie te herstel. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), tesame met ander organisasies, is aktief betrokke en sorg dat ons Afrikanererfenis nie verder verval nie. Oor die afgelope naweek het nasate van die [...]

  • Mediaverklaring 9 November 2023 Die FAK het die oorblywende erfenisskatte en die oorskot van die Ampie Bosman Kultuurhistoriese museum gaan verwyder en in bewaring geneem voordat diewe dit vir ons doen. Meer as twee weke sedert die brand op 24 Oktober by die museum in Lichtenburg uitgebreek het, is daar steeds geen antwoorde gegee [...]

  • Mediaverklaring 8 November 2023 “Nie om gedien te word nie, maar om te dien.” Dié woorde staan op die grafsteen van Paul Roos, die rugbylegende waarna die Paul Roos Gymnasium vernoem is. 50 jong rugbyspelers het dié naweek die Onder-Pappegaaiberg-begraafplaas by Stellenbosch saam met personeel van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) besoek, die [...]

  • Hoewel die jaar einde se kant toe staan, het ’n aantal kunstenaars nuwe musiek vrygestel; onder hulle is die eerste enkelsnit vanaf ’n gewilde sanger se jongste album, die temaliedjie van ’n televisieprogram op kykNET, ’n liedjie wat opgedra is aan een van die gewildste Springbok-rugbyspelers op die oomblik en die eerste enkelsnit deur ’n [...]

  • Sedert hy in 2022 sy buiging in die plaaslike vermaakbedryf gemaak het, sien die sanger, liedjieskrywer en akteur, Ilán van Staden, se bewonderaars al uit na sy eerste vollengte album. Nou, na meer as ’n jaar se harde werk en beplanning, is die wag uiteindelik verby, want MY MENSE is pas vrygestel en beloof [...]